Menu
Oikonomias
  • Home
  • Die HERE is goed
  • Wag op die HERE
  • Afrikaanse gedigte
  • Los gedagtes
  • Engelse Gedigte
Oikonomias

Month: July 2023

Tot eer van God

Posted on July 30, 2023

Die vraag sal dan ook altyd bly wat strek tot die grootste eer vir Sy naam?

Voed die skape

Posted on July 30, 2023

Ja, wees in barensnood totdat Christus in hulle ‘n werklikheid word. Bid, worstel en smeek om genade. Ywer in die diens en laat jou nie verslap nie, maar laat die heerlikheid van die gekruisigde Here jou hart vervul met geloof wat deur die liefde werk.

@2023 Oikonomias