Menu
Oikonomias
  • Home
  • Die HERE is goed
  • Wag op die HERE
  • Afrikaanse gedigte
  • Los gedagtes
  • Engelse Gedigte
Oikonomias

Die HERE is goed

Loof die HERE, want die HERE is goed;
psalmsing tot eer van sy Naam, want dié is lieflik!
– Psalm 135:3

U is goed en doen goed;
leer my u insettinge.
– Psalm 119:68

Want U, o Here, is goed en vergewensgesind
en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep.
– Psalm 86:5

HALLELUJA!
Loof die HERE, want Hy is goed,
want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
– Psalm 106:1

Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is.
– Psalm 73:1

Die HERE is goed en reg;
daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
– Psalm 25:8

Die HERE is goed,
’n toevlug in die dag van benoudheid,
en Hy ken die wat by Hom skuil.
– Nahum 1:7

Recent Posts

  • Tot eer van God
  • Voed die skape
  • ‘N VERLANGE OM TE HOORT
  • Ravening Wolves Who Wreak Havoc
  • Getrou tot die dood toe

Recent Comments

  1. Shantell Andersen on LAAT MY LEWE GETUIG

Archives

  • July 2023
  • May 2023
  • April 2023
  • March 2023
  • January 2023
  • December 2022
  • November 2022

Categories

  • Aanhalings
  • Afrikaanse gedigte
  • Engelse Gedigte
  • Los gedagtes
  • Preke
  • Uncategorized
@2023 Oikonomias