This, I tell you, is why an infinite number of people disguise the truth of God, and falsify it; instead, they uphold many corrupt practices. The reason is that they do not wish to endure for the sake of Jesus Christ.
Author: Tiaan Adendorff
Getrou tot die dood toe
Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.
Never Too Much Love for Christ
Of all the things that will surprise us in the resurrection morning, this, I believe, will surprise us most: that we did not love Christ more before we died.
Kinders van ‘n wyse, liefdevolle Vader
Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie ’n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter ’n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is.
Onderwerping aan die Here se volmaakte plan
want dit wys dat ons Hom waardig genoeg ag om Hom in alles te vertrou
Hy sal beslis sorg
Sal Hy die punt van die hele skepping se bestaan, naamlik die openbaring en verheerliking van die Seun laat skade ly?