Menu
Oikonomias
  • Home
  • Die HERE is goed
  • Wag op die HERE
  • Afrikaanse gedigte
  • Los gedagtes
  • Engelse Gedigte
Oikonomias

LAAT MY TREK

Posted on December 14, 2022

O Here, o Here my gebeente is uitgeteer.
Ek trek deur die woestyn met geen meer.
Dit is die enigste manier hoe ek sal leer.
Ek en my begeertes, moet bestaan nie meer.
Na U moet ek terug keer.

U gee my verlossing en bevryding,
U neem op my lyding.
Die beloofte land is my hoop,
met kosbare bloed vir my gekoop.

Die onverganklike erfenis het ek verkry,
maar nou nou het ek die wêreld lief gekry.
Ek het die lewende fontein,
geruil vir my eie reënbak, uit gekap, so onrein.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Recent Posts

  • Tot eer van God
  • Voed die skape
  • ‘N VERLANGE OM TE HOORT
  • Ravening Wolves Who Wreak Havoc
  • Getrou tot die dood toe

Recent Comments

  1. Shantell Andersen on LAAT MY LEWE GETUIG

Archives

  • July 2023
  • May 2023
  • April 2023
  • March 2023
  • January 2023
  • December 2022
  • November 2022

Categories

  • Aanhalings
  • Afrikaanse gedigte
  • Engelse Gedigte
  • Los gedagtes
  • Preke
  • Uncategorized
@2023 Oikonomias