Menu
Oikonomias
  • Home
  • Die HERE is goed
  • Wag op die HERE
  • Afrikaanse gedigte
  • Los gedagtes
  • Engelse Gedigte
Oikonomias

MY HART EN HANDE HEF EK OP

Posted on December 14, 2022

My siel buig hom neer,
hy dink terdeë oor die sonde wat hom vas keer.
Die donker het my omhul,
die angel van die dood, die leeu se gebrul
het my met bewing gevul.
Die Here kan jy nie kul.

O Heer wys my, my slegte weë,
my hart en hande hef ek op,
om weer my tree,
te draai na U gebod.

My sielsangs neem ek ter harte,
voor U bring ek al my smarte.
Daarom sal ek hoop,
want die barmhartighede van God kan nie uitloop.
Die Here is my deel,
deur die Heilige Gees aan my verseël.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Recent Posts

  • Tot eer van God
  • Voed die skape
  • ‘N VERLANGE OM TE HOORT
  • Ravening Wolves Who Wreak Havoc
  • Getrou tot die dood toe

Recent Comments

  1. Shantell Andersen on LAAT MY LEWE GETUIG

Archives

  • July 2023
  • May 2023
  • April 2023
  • March 2023
  • January 2023
  • December 2022
  • November 2022

Categories

  • Aanhalings
  • Afrikaanse gedigte
  • Engelse Gedigte
  • Los gedagtes
  • Preke
  • Uncategorized
@2023 Oikonomias