Menu
Oikonomias
  • Home
  • Die HERE is goed
  • Wag op die HERE
  • Afrikaanse gedigte
  • Los gedagtes
  • Engelse Gedigte
Oikonomias

DIE GEES BEKEER

Posted on December 14, 2022

By U wil ek vir ewig bly.
Deur U Seun is ek verlos,
die Woord meer werd as aardse kos.
Die Gees wat my laat bely:
In U teenwoordigheid is ek altyd vry.

Verhef U aangesig oor my,
omring my met U welbehae.
Laat hulle altyddeur my hart verbly
en ek U loof al my lewensdae.

Groot is die werke van U hand.
Deur U asem hou alles stand.
In die moederskoot is ek saam geweef,
om vir U alleen te leef.
sodat ek my in U kan verheug,
met elke asemteug.

O Vader my lewe is in U beheer,
my lippe gee U die lof en eer,
sodat die Gees hul bekeer,
wat sien U is die Koning en u regeer.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Recent Posts

  • Tot eer van God
  • Voed die skape
  • ‘N VERLANGE OM TE HOORT
  • Ravening Wolves Who Wreak Havoc
  • Getrou tot die dood toe

Recent Comments

  1. Shantell Andersen on LAAT MY LEWE GETUIG

Archives

  • July 2023
  • May 2023
  • April 2023
  • March 2023
  • January 2023
  • December 2022
  • November 2022

Categories

  • Aanhalings
  • Afrikaanse gedigte
  • Engelse Gedigte
  • Los gedagtes
  • Preke
  • Uncategorized
@2023 Oikonomias