Menu
Oikonomias
  • Home
  • Die HERE is goed
  • Wag op die HERE
  • Afrikaanse gedigte
  • Los gedagtes
  • Engelse Gedigte
Oikonomias

LAAT MY SIDDER EN BEWE

Posted on December 14, 2022

In die dood word aan U nie gedink,
in die doderyk word U nie geloof.
Tog het U die beker gedrink,
wat vir die dooie vyand die lewe beloof.

Ja ek was dood,
in my sonde en ellende het ek U verstoot.
Maar nou het ek lewe,
laat my sidder en bewe,
want U het my vergewe…

Ek lewe slégs om U te loof,
ja want as ek lewe en U nie loof,
dan is my vervloeking erger as ‘n dooie,
wat nie dink aan U gebooie.

O Vader laat my sidder en bewe,
want my sondes is my vergewe.
Laat my van U lof getuig my hele lewe!

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Recent Posts

  • Tot eer van God
  • Voed die skape
  • ‘N VERLANGE OM TE HOORT
  • Ravening Wolves Who Wreak Havoc
  • Getrou tot die dood toe

Recent Comments

  1. Shantell Andersen on LAAT MY LEWE GETUIG

Archives

  • July 2023
  • May 2023
  • April 2023
  • March 2023
  • January 2023
  • December 2022
  • November 2022

Categories

  • Aanhalings
  • Afrikaanse gedigte
  • Engelse Gedigte
  • Los gedagtes
  • Preke
  • Uncategorized
@2023 Oikonomias