Menu
Oikonomias
  • Home
  • Die HERE is goed
  • Wag op die HERE
  • Afrikaanse gedigte
  • Los gedagtes
  • Engelse Gedigte
Oikonomias

SOEKEND, VERLORE

Posted on December 14, 2022

Tot op my knieë word ek gedryf…
Geen slaap of rus vir my lyf.
Soekend, verlore… Verbryselde bene,
Ja ‘n warpoel tot selfs in my gene.

‘n Hart eens oortuig,
nou sonder klank of gejuig.
Soekend, verlore… In die diep donker nag…
Ja eenkant en alleen sonder enige mag.

Selfs my stem keer terug,
stom en donker my oë sonder lig.
Soekend, verlore… Met sere voltrek,
ja van geboorte in gebrek…

My hart sal my mislei,
want afgode sal dan van nature bely.
Soekend, verlore… Red my, red my,
want ek is net klei.

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Recent Posts

  • Tot eer van God
  • Voed die skape
  • ‘N VERLANGE OM TE HOORT
  • Ravening Wolves Who Wreak Havoc
  • Getrou tot die dood toe

Recent Comments

  1. Shantell Andersen on LAAT MY LEWE GETUIG

Archives

  • July 2023
  • May 2023
  • April 2023
  • March 2023
  • January 2023
  • December 2022
  • November 2022

Categories

  • Aanhalings
  • Afrikaanse gedigte
  • Engelse Gedigte
  • Los gedagtes
  • Preke
  • Uncategorized
@2023 Oikonomias