Om as U dienaar in U koninkryk te arbei.
Month: December 2022
IN DIE DONKER
Die eens donker nag,
verander in ‘n helder somersdag.
MEER EN MEER
Al gaan ek deur donker dae.
Al voel die goeie dae vae.
Nogtans sal ek juig,
sal ek voor U voete buig.
DIE LEWENSASEM
My siel hef ek op,
tot sy glorieryke aangesig.
DIE GEES BEKEER
Groot is die werke van U hand.
Deur U asem hou alles stand.
MY HART EN HANDE HEF EK OP
O Heer wys my, my slegte weë,
my hart en hande hef ek op,
om weer my tree,
te draai na U gebod.
ROMEINE 3
Of in beter woorde gestel,
moet ek my nie met die kwaad kwel,
sodat die goeie navore snel?
Hierdie woorde sal veroordeel word met die hel.
VREUGDE VOOR SY AANGESIG
Met jou oë op Hom gerig,is daar versadiging van vreugde voor Sy aangesig.Jy sal Hom loof en prys met ‘n lof gedigen met Sy Gees sal Hy jou binneste verlig. Hy is Koning en Hy regeer,vir ewig is Hy in beheer.Ons wandel deur die geloof,op wat Hy in Christus vir ons beloof. Al voel dit…
VERTOEF IN U HUIS
O Heer wie kan vertoef in U huis,
U met lofliedere prys?
NADER TOT GOD EN WAG
Jaag die vrede na,
vergeet van jou eie behae,
vergeet vir ‘n slag van jou vrae,
en nader tot God en wag…