Waarom is jy stom?
Word wakker my siel!
Word wakker my hart!
En laat julle kom,
verheug julle dan in Hom!
WAT DOEN EK ?
As ek stil raak,alle pretensie staak,los die lig van die Woord my naak.My lippe is stil geen woord vir my saak.Gebroke want ek verruil my Beminde vir vermaak.‘n Hart van klip die diepte van Sy liefde sien ek nie raak.So besig met my eie dag se taak,my Beminde, my beminde, helaas ek het Hom versaak.Hoe…
DIE GRONDSLAG
Die grondslag van U Woord,tref my hart se akkoord,om te ywer in U diens ongestoord,op U belofte van hier af voort…
VERDWAAL
Geskarrel en gejaag, die vonnis gaan daal.
Gedagtes vol van woorde, maar dade is maar skraal…
HY WEET
My verlosser weet, my verlosser weet,
van Sy kind sal hy nie vergeet…
ALLE LOF WAARDIG
Vandag as ons hoor sal ons Sy ere nie beroof,
en tot in alle ewigheid sal ons Hom loof,
want Hy doen wat Hy beloof.
LOUTERING VAN GELOOF
Help ons Vader om in swaarkry te verheug,
omdat ons weet dit is vir U ‘n deug…
DAAR AAN DIE KRUIS IS GENADE BLOOT GESTEL
Hy is wie Hy is…
Hy laat vaar nie wie Hy is, vir jou, o nee, gewis!
Sy regverdige oordeel moet op iemand rus!
Dit verdwyn nie soos mis…
ELKE DAG
Elke dag is ‘n dag,
maar nie dié dag…
REGTER EN VADER
Buig ek voor die Regter neer,
dieselfde Een wat sonde met vuur verteer.