So moet ons ook onsself vir die sonde dood reken,
Maar lewend wees vir God sal dit beteken.
DIT VERKONDIG ONS VIR EWIG SAAM
My hart sal juig
en my tong getuig:
Heilig, heilig, heilig is Sy naam!
Dit verkondig ons vir ewig saam.
DIE NUWE LEWE IN CHRISTUS
Maak my ‘n nuwe skepping,
o God kom tot my redding.
VISSERMAN VANGNET
Om as U dienaar in U koninkryk te arbei.
IN DIE DONKER
Die eens donker nag,
verander in ‘n helder somersdag.
MEER EN MEER
Al gaan ek deur donker dae.
Al voel die goeie dae vae.
Nogtans sal ek juig,
sal ek voor U voete buig.
DIE LEWENSASEM
My siel hef ek op,
tot sy glorieryke aangesig.
DIE GEES BEKEER
Groot is die werke van U hand.
Deur U asem hou alles stand.
MY HART EN HANDE HEF EK OP
O Heer wys my, my slegte weë,
my hart en hande hef ek op,
om weer my tree,
te draai na U gebod.
ROMEINE 3
Of in beter woorde gestel,
moet ek my nie met die kwaad kwel,
sodat die goeie navore snel?
Hierdie woorde sal veroordeel word met die hel.