Ek trek deur die woestyn met geen meer.
Dit is die enigste manier hoe ek sal leer.
SOEKEND, VERLORE
Selfs my stem keer terug,
stom en donker my oë sonder lig.
Soekend, verlore… Met sere voltrek,
ja van geboorte in gebrek…
GESLOTE DEUR
O Heer dankie dat ons weet,
in al ons aardse pyn en leed
sal U nooit van ons vergeet.
GEBROKE
O ons sondige verlede,
kla ons aan elke dag tot op hede.
O Vader dit breek my hart,
om U kinders te sien in die verlede se smart.
Verward en omring deur die doodskadu nag,
so asof hulle nie meer op uitkoms wag.
LOOF DIE HEER O MY SIEL
Laat my lewe om te loof!
Laat my hart weerklink,
U beloftes aan my beloof.
EENDAG
In die donkerte van die nag,
laat my kniel en vir U antwoord wag,
SONDER ENIGE KRAG
My lyf voel moeg,
so asof ek myself af swoeg.
Van laat aand tot die more vroeg,
is ek net besig om my eie land te ploeg.
Kyk dan hoe lieflik
‘n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! PSALMS 133:1 Net so seker soos God se seën van bo deur Aaron as hoë priester wat deur God gekies, geseën en geheilig is deur middel van olieaan Israel gegee word;Net so seker soos God se seën van bo…
U alleen Rots en Steun
Daar is geen, ander Een,
U alleen Rots en Steun.
Die Here vra nie net ‘n deel nie
Ek is nie my eie nie. Ek behoort nie aan myself nie. Daarom kan ek ook nie doen wat ek wil nie. En hier stop die debat.